SubWeb Navigation

NEWS
OUR MISSION

Stellenbosch Night Shelter

Toelating tot die Skuiling

Stellenbosch Night ShelterMense word smiddae tussen 17:30 en 18:30 toegelaat. Toelating tot die Skuiling kos R5 per persoon per nag.

Toelating vir persone met 'n pensioen, toelaag of vaste werk kos R10 per persoon per nag. Sulke persone sal nie op 'n kaartjie van die publiek by die skuiling ingeneem word nie.

Hierdie betaling vorm deel van die rehabiliteringsproses om mense te help om verantwoordelikheid te aanvaar. Hulle moet nugter wees en bereid om indien moontlik, hulself en hul klere te was.

HOME

 
to TOP BACK to TOP
 

Designed by
CODEX dds

2002 - 2021 CODEX dds
terms & conditions

Hosted by
Adept Internet