SubWeb Navigation

NEWS
OUR MISSION

Stellenbosch Night Shelter

Voorstelle vir Gemeenskapsbetrokkenheid by die Nagskuiling

Geldelike hulp:

Ons benodig nagenoeg R190 000 per jaar om die nagskuiling te bedryf.

Etes:

Die Skuiling voorsien saans sop en brood en soggens toebroodjies en koffie. Skenkings van gekookte maaltye of vrugte is dus baie welkom. U kan ook aansluit by die groep vrywilligers wat elke dag sop voorsien.

Aflos:

Dit beteken die oorneem van die opsienerspaar se werksaamhede tussen 17:00 en 21:00.

Werkverskaffing:

Party inwoners kan tuinwerk, verfwerk en huiswerk verrig, indien u iemand sou benodig.

Kruideniersware en skoonmaakmiddels:

Die Skuiling benodig konfyt, poeiermelk, koffie, suiker, toiletseep, toiletpapier, bleikmiddel, Sunlightseep en waspoeier vir 'n outomatiese wasmasjien.

HOME

 
to TOP BACK to TOP
 

Designed by
CODEX dds

2002 - 2021 CODEX dds
terms & conditions

Hosted by
Adept Internet