27
March 2002, 21:00
Dorpstreet Theatre Café
Jacques Geldenhuys: "Die Groen Man"
Hierdie kabaret bestaan uit oorspronklike musiek wat die
aanhoorder daarvan op ‘n reis deur die mistieke van die liefde
neem. “Niemand word deur die liefde ontsien nie; selfs nie eens
Frederikkie en Huisgenoot-ouma nie!”
Jacques, wat beter bekend is as begeleier van die kaberetkunstenaar,
Antoinette Pienaar, volg sedert die einde van verlede jaar ‘n
solo-loopbaan en het reeds groot sukses behaal met sy jongste
produksie. Die stuk is een van net ‘n paar kabaretproduksies wat
gekeur is vir die 2002 Klein-Karoo Nasionale Kunstefees op
Oudtshoorn.
Kom kuier gerus saam met Die Groen Man en sy klavier en raak van
voor af verlief op die spesiale mens in jou lewe.
Vir besprekings en kaartjies, kontak Dorpstraat Teater. 886 6107.
27 March 2002, 18:00
US Sasol Kunsmuseum
"Hoe om na kuns te kyk"
Werkwinkel deur prof. Keith Dietrich. R10, besprekings
noodsaaklik en by Karina, 021 808 3660.
27 March 2002, 08:30
Stellenbosch Hoërskool
"Alles op Wiele 2002"
"..Hoërskool Stellenbosch's "Everything on Wheels
2002" includes: bicycle races, wheelbarrow Kyalami, Iron Man
competition, street mile and a braai/barbeque competition.
Old scholars, parents, friends of Hoërskool Stellenbosch come join
us with food stalls for Africa!..." |
7-28 March 2002
University Art Gallery
"Hide"
Etse, objets d'art by Christine Dixie can be seen from 8 to 28
Maart at the US Art Gallery in Dorpstraat.
The exhibition will be opened on 7 March at 18:30 by prof. Sandra
Klopper. The artist will give a free tour on 8 March at 13:00.
10-31 March 2002
The Spice Café
"The Sunday Blue Exhibition"
Frans Groenewald's first exhibition of paintings
(oil/acrylic/watercolour).
There will also be a series of black&white photos and published
illustrations on display.
|